Allison Janney

Allison Janney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Allison Brooks Janney
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allison Janney (gebore 19 November 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hours (2002), Juno (2007), Hairspray (2007), en The Help (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy